What our Customers say about us...

April 2012

excellent customer review

14 December 2011

Thank_you_letter

01 December 2011

Geagte Mnr Le Roux

Ek is al die afgelope paar jaar ‘n gereelde kliënt by u Kolonade en Menlyn takke. Ek en my vrou het gister die voorreg gehad om deur u werknemer, Shane, bedien te word. Dit was voorwaar ‘n plesier en ons wil ons opregte komplimente aan u gee met hierdie dame se diens.

Sy was uiters professioneel en het die beeld van u besigheid in ons oë BAIE goed gedoen.

My volgende besigheid insake juweliersware kom definitief weer na Déonne le Roux se kant toe.

Vriendelike groete

TO

10 November 2011

29 September 2011

Hello Natasha

Wil julle net laat weet ek het die ring in goeie orde ontvang.....Julle het my stil !!!!! Dis absoluut die mooiste ooit...nogmaals baie baie dankie aan julle almal wat n bydrae gemaak het tot hierdie merkwaardige stuk kunswerk.....!!!

Nogmaals baie Dankie

Julle sal ons verseker weer sien in julle winkel.

Vriendelike,tevrede Groete

Riaan Pretorius

19 July 2011

SeanElse

06 July 2011

Good Day,

My husband visited your store on Friday the 01st July and bought a ladies Frederique Constant watch. It was our fifth year wedding anniversary. We bought our wedding rings at your store in 2006 and my husband saw it befitting to visit your store for our wedding anniversary gift. I must say I love the watch. So this is just to say thank you again Menlyn team for not disappointing me.

Regards, MM

14 May 2011

Facebook Comment

7 May 2011

Thank you

14 April 2011

I was completely speechless when I got my new ring and I feel like a million dollars wearing it. Deonne le Roux Jewellers have exceeded my expectations in every way. Definitely the best Jeweller to partner with!

Baie dankie nogmaals en groete. Carol Wium

01 April 2011

 

Thank you Letter from Customer

 

23 February 2011

Before

Old_Ring

After

New_Ring

 

 

18 February 2011

Before

Before

After

After

 

12 January 2011

Thank you Letter from Customer

 15 December 2010

Hiermee wil ek net graag se baie dankie vir die wonderlike hulp en diens met die trouring wat ons by jou gekoop het wat amper op `n lelike fiasko uitgeloop het.

Danksy Wilma Louw het ons Saterdag `n wonderlike troudag gehad, jy het werklik `n juweel daar beet, ek het self `n besigheid en om staf soos sy te kry is nie maklik nie, pas haar mooi op en dra weereens ons opregte dank.

Groete SG

 

 

09 November 2010

 

Dear Manager of Déonne le Roux

I would like to express my gratitude to Mrs. Wilma Louw - Indeed during my purchase of some Jewelleries on Sunday 03.10.2010, Mrs Louw has showed a great expertise and full customer focus. I was really glad to get served by Mrs Louw.

Dr. L.A.

 

 

02 November 2010

 

Vir wie dit mag aangaan

Ek wil net graag langs die weg my dankbaarheid uitspreek teenoor Wilma wat altyd bereid is om meer te doen as wat van haar verwag word. Met verwysing na my Mont Blanc pen en my trou ring (slegs die afgelope 4 weke) het sy werklik uitstekende diens gelewer met ‘n opregte glimlag. Dan praat ek nie van die algemene diens die afgelope 5 jaar nie.

Julle is werklik bevoorreg dat sy in julle diens is en sy is beslis ‘n aanwins vir jou maatskappy.

Dankie vir die goeie diens wat ek en talle ander nog in die toekoms gaan kry

Groete

P.V.

26 October 2010

Hi Deonne

Thanks once again for delivering a ring well beyound my expectations.

Regards

Piet Engelbreght

30 September 2010

Hi Gayle

Baie, baie dankie vir jou flinke en vriendelike diens! My ring is absoluut asemrowend - en pas soos 'n handskoen.

My man was ook aangenaam verras toe hy my ring gaan afhaal het en al die ekstra pakkies daarmee saam ontvang! Hy dink ook my finale keuse was die regte een en dat daar is nie 'n mooier ring, as hierdie een is nie!!!!!

Hy het dit terdeë geniet. Baie dankie daarvoor!! Die sjampanje was heerlik.

Ek sal julle beslis aanbeveel en ons het 3 kinders wat sekerlik in die toekoms ook by julle sal aanklop.

'n Skittergroete Ina x

24 September 2010

Quintin, I would like to thank and compliment the whole Deonne Le Roux Jewellers staff for my gorgeous engagement ring, it was a complete and wonderful surprise and the most perfect ring. We also came back for our wedding bands and again received the same excellent quality and service.

We now recommend you to everyone who admires my wonderful ring.

Thank you again, Helen”   

 

16 September 2010

Quintin, Wilma en Team

Ek en vroulief het byde ons "forever after" ringe gekoop by Deonne le Roux Juweliers, en ons is baie bly ons het! Julle is gawe mense, met vriendelike gees en great kwaliteit ringe. Ons sal nie sommer enige iemand anders vertrou met ons goud en diamante nie!

Baie Dankie Julle!

Groete - Henry & Marita

 


18 May 2010

"You don’t know me, but I am Gareth Stark’s now Fiancé!  I just want to say a big THANK YOU for making me such an amazing ring! Its absolutely stunning.

I wish I had the words to explain my gratitude – all I can say is WOW you did an amazing job!!

I absolutely love my ring."

 

 10 May 2010

"Goeie more


Graag wil ons net vir julle baie dankie se vir die puik, vriendelike diens wat ons gister van Wilma ontvang het.
Sy is n aanwins vir enige maatskappy.

Groete en lekker dag verder
Nic en Julita"

 

 

29 March 2010

"Firstly I'd like to thank you for fixing my wedding ring at no cost about a month ago. 

I accompanied my uncle who lives in montana yesterday to kolonade, he was looking for a birthday gift for his wife. When I saw your store, I immediately told him that we should go in.

We were welcomed with warmth by your staff. We were helped by Shane and another lady (forgot to check her name). We managed to walk out with a matching neckpiece and bracelet, wacth strap for my uncle and I even scored a neckpiece myself.  My uncle managed to even set aside a wedding ring for himself and he's even told his wife where to go shop for her ring.  You have great staff both in Kolonade and in Menlyn. Thanks for the wonderful service."

 


18 February 2010

"My name is Melissa and I am a very happy customer!  I was refered to Deonne Le Roux and will do so myself from now on!  I was due to be married and came in to purchase my fiance's wedding ring as well as my wedding bands!

Wilma was awesome, she was helpful and friendly and made the process exciting and easy...

When, due to personal reasons, my wedding was cancelled, and I arrived at the store about a week later, Wilma once again was there to deliver excellent service, assistence and support!

You have beautiful jewellery, yet entering your store (Menlyn) is more than that... It's an overall experience of style, class and personal attention!

Thank you... to you and your staff!"

 

 

Deonne le Roux Jewellers Facebook PageDeonne le Roux Jewellers Twitter PageDeonne le Roux Jewellers YouTube PageDeonne le Roux Blog LinkDeonne le Roux Jewellers Google Page

  South Africa

Déonne le Roux - The Designer Jeweller | Admin | ©2011 Deonne le Roux Jewellers | Terms